Woordsoorte:Werkwoorde

Introduction

 Vandag bespreek ek werkwoorde, dit kan egter nie as 'n alleenstaande tema gesien woorde. (helping you understand the difference) between, and how to identify, different types of "Werkwoorde TYE" in Afrikaans.

https://youtu.be/j3MDOWfwco8

 

Task

https://youtu.be/egJml-DnZ5w

https://youtu.be/2rBpHYLJoiM

 

OPDRAG:Gr.10 Nadat julle hierdie 2 video's gekyk het,mag julle notas maak,en dan moet julle vir my 5 sinne maak en dit neerskryf en dit in die verlede,teenwoordige en toekomende tyd toe verander:

OPDRAG 1: Sryf 5 Sinne in die VERLEDE TYD (dit sal 5 punte tel elk)

OPDRAG2: Skryf 5 Sinne in die TEENWOORDIGE TYD (5 punte)

OPDRAG3: Skryf 5 Sinne in die :TOEKOMENDE TYD (5 punte)

(TOTAAL 15 PUNTE)

Process

Good morning learners this the following that you must do for today's lesson.

Step 1. Leerders sal n video kry van gr.7 om hul geheue te verfris.

Step 2. Leerders sal dan n video kry in hul fase Gr.10 wat n bietjie moeiliker sal wees.

Step. 3 Leerders sal leer wat die werkwoord is en ook die Tye wat werkwoorde aan neem.

Step 4. Leerders sal albei video's kyk en hul eie vrae vorm oor die 3 Tye van hierdie werkwoorde.

Evaluation

Evaluation marks

Question 1 (5 marks)

Question 2 (5 marks)

Question 3 (5 marks)

Conclusion

GR. 10 dit is waarom dit so belangrik is om jou woordsoorte te ken en om dit te kan identifiseer, onthou regdeur jul 3 jaar van Gr.10 tot Gr.12 sal taal deel uitmaak van woordsoorte, so leer elke dag 1 woorsoort dit sal dit soveel beter ligter maak om te onthou en die leerproses sal makliker wees.

Dit is baie belangrik om woorde deur sig te ken omdat lesers minder tyd aan outomatiese woordherkenning en meer tyd kan spandeer om dit te verstaan.(It is very important to know words by sight because readers are able to spend less time on automatic word  recognition and more time on understanding it.)

Credits
Teacher Page

Juff Jacobs

Gr.10 ek hoop julle het hierdie les geniet,julle kan vir volgende week se les n paar video's kyk oor die Selfstandige werkwoord

Groete: Juffrou LV.JACOBS

Stuur jul werk na my epos adres 207113076jacobslv@gmail.com