Afrikaans Huistaal Graad12 Kreatiewe Skryf

Introduction

Goeie dag klas.

Kyk aseblief die volgende video om ñ goeie begrip oor vandag se les te kry.

https://youtu.be/MRKwxZd7syU

       

Die Verborge Tol van Alkohol    Tieners: dwelms, pille, drank ? - Bloemfontein Courant    Meer tieners misbruik drank, dwelms | Knysna-Plett Herald

Task

Skryf ñ argumenterende opstel uit 50 punte waarin jy die kwessies rondom dwelm -en alkohol misbruik bespreek. 

Jou opstel moet die volgende insluit: 

  • ñ Voorblad met jou naam, van, graad en inhandigings datum
  • ñ Titel wat in verband hou met die onderwerp (dwelm en alkohol misbruik)
  • Skryf ñ maksimum van 500 woorde
  • Plaas jou aantal woorde tussen hakkies ()

 

Process

Skryf ñ argumtenterende opstel waarin jy alle komponente rondom die kwessie van  alkohol en dwelmsmisbruik bespreek en argumenteer. Laat jou stem ook gehoor word deur jou eie opinie te gee oor wat jy dink.

Hulpbronne

Gebruik die volgende hulpbronne as gids om jou te help met jou opstel

Kenmerke by ñ argumententerende opstel http://afriklas.blogspot.com/2018/08/skryfformate-die-argumenterende-opstel.html

https://youtu.be/gqVSHQfbmFo

 

Gevaar van alkohol en dwelms 

https://youtu.be/26RUwO6EfwA

https://youtu.be/VLu8iEQdc1I

Alkoholmisbruik https://www.westerncape.gov.za/assets/departments/social-development/alcohol_abuse_afr.pdf

Middelmisbruik https://www.westerncape.gov.za/assets/departments/social-development/sub_abuse_gen_afr_pdf.pdf

 

 

 

Evaluation

Gebruik die volgende rubriek as gids wanneer jy jou opstel skryf.

Afrikaans Huistaal: Woordsoorte | Create WebQuest

Conclusion

Gebruik al die verskafte inligting om jou te help met die skryf van jou opstel. Hou in gedagte dat hierdie taak uit 50 punte bestaan wat grootliks deel vorm van jou eksamen punt.

Sterkte met die taak.

Credits
Teacher Page

Sadia Bredekamp 

219034990