Introduction
Die volgende skakel is 'n video wat trappe van vergelyking verduidelik.
Trappe van vergelyking
Trappe van vergelyking is vorme van byvoeglike naamwoorde of bywoorde. 'n Byvoeglike naamwoorde kan een van drie vorme aanneem om die sterkte van die naamwoord aan te dui. Vir 'n voorbeeld kan ons kyk na die woord honger. Ons kry "honger" en dan kry ons "hongerder" (meer as net honger); en laastens kry ons die "hongerste".
Daar is 3 trappe van vergelyking. Die eerste trap is die basis woord, dit is die normalle vorm van die woord. Die tweede trap is die vergrotende trap, hierdie trap is gewoonlik die basis woord+die agtervoegsel 'er'. Die derder en laaste trap is die oortreffende trap, hierdie trap is gewoonlik die basis+die agtervoegsel 'ste'.
Task
Jou opdrag is om die uitstaande trap van vergelyking te gee. Na jy die aktiwiteit voltooi het, moet jy 5 van jou eie voorbeelde van trappe van vergelyking gee, elke woord met al sy trappe van vergelyking ook by.
| Basis | Vergrotende Trap | Oortreffende Trap |
|---|---|---|
| Lig | ||
| Stadiger | ||
| Klein | ||
| Hoog | ||
| Donkertse | ||
| Mooi | ||
| Groter | ||
| Ongelukigste | ||
| Seer |
Jou eie voorbeelde:
| Basis | Vergrotende Trap | Oortreffende Trap |
| 1) | ||
| 2) | ||
| 3) | ||
| 4) | ||
| 5) |
NB- Doen die gegewe aktiwiteit en stuur terug aand die onderwyser.
Process
Stap 1:
Kyk na die inleidende video en vergewis jouself van die verskillende trappe van vergelyking en die eienskappe daarvan.
Stap 2:
Probeer die gegewe aktiwiteit deur die kenmerke te gebruik om jou te help om tussen die verskillende trappe van vergelyking te onderskei.
Evaluation
Jou aktiwiteit sal gemerk word en die punt sal tydens klastyd gegee word.
Conclusion
Na hierdie WebQuest, moet jy in staat wees om:
1) Te onderskei tussen basis, vergrotende en oortreffende trappe van vergelyking in woorde.
2) Die reels te verstaan wanneer jy trappe van vergelyking gebruik.