Afrikaans Huistaal ; Voornaamwoorde

Introduction

In die volgende video gaan ek virdie leerders verduidelik wat Eienamme en Voornaamwoorde is. Die doel van die les is om die leerders se kennis daaroor te ontwikkel en omvir hulle n beter verstant daaroor te gee.

https://youtu.be/182XQWjLZbQ

 

Task

Aktiwiteit : Voornaamwoorde

Instruksies : Vul in die ontbrekende voornaamwoorde

 

  1. Marie sê dat __ n nuwe rok wil hê. (1)
  2. Jan sê dat __ moeg is. (1)
  3. Jan sê __ was amerika toe (1)
  4. Marie sê __ speel netbal. (1)
  5. Aunty Lena sê __ het kos by die huis. (1)
  6. My ma sê __ gaan vernaand kos maak. (1)
  7. My pa sê __ gaan my n paar nuwe skoene koop. (1)
  8. My broer sê __ is lief vir __. (2)
  9. Gaan __ more saam __ kaap toe ? (2)
  10. Ek het __ arm seer gemaak. (1)

https://www.google.com/imgres?imgurl=https%3A%2F%2Fi.pinimg.com%2Foriginals%2Ff2%2F8f%2F45%2Ff28f45b6ec334ac866cd88ae5fc32ba1.jpg&imgrefurl=https%3A%2F%2Fwww.pinterest.ca%2Fpin%2F325525879301153917%2F&tbnid=D3m9kQzoa7vUuM&vet=12ahUKEwiX89empdTyAhUX5hoKHVlLCFoQMygAegQIARAT..i&docid=4L4nh1P-6rF_dM&w=479&h=480&q=voornaamewoorde&ved=2ahUKEwiX89empdTyAhUX5hoKHVlLCFoQMygAegQIARAT     

 

Voornaamwoorde | WCED ePortal

 

Process

As onderwyser begin ek die les deur die leerders te verwys na die verskillende tippe woordsoorte. Ek verduidelik dan vir hulle dt ons voornaamewoorde gaan hndel vir hierdie klas.

Die onderwyser begin dan met die les en verduidelik die werk as volg. “n Voornaamwoorde staan in plek van n eienaam” bv. Eienaame “Jan skryf in Jan se boek” = Voornaamwoord “Jan skryf in sy boek”. So in plaas van om  “Jan” twee keer te gebruik in een sin sal jy die tweede “Jan” vervang met n voornaamwoord wat “sy” is.

https://youtu.be/e7bheTuHhGQ

 

https://youtu.be/IWsGJIdTckM

 

                                                       

Die onderwyser toets dan die leerders se geheue deur te vra : Watter ander woorde kan verwys word as voornaamwoorde ?

 

Die onderwyser haal dan n paar voorbeelde uit die (Afrikaanse Handboek) om die leerders se kennis te verbeter.

 

“Ek het n huis”

“Dis ons huis”

“Dis hulle huis”

“Die huis is myne

 

Die onderwyser sit dan n aktiwiteit op die bord wat oor voornaamwoorde handel. Die doel is dat die leerders die ontbrekende voornaamwoorde moet invul.

 

Bv. 1. Jan se __ is honger

       2.Hoe gaan __ oefen ?

 

Ant. 1. Hy

       2. Sy

Evaluation

 

                                                                                                        RUBRIEK 

Formele Assessering

Graad 10 : Voornaamwoorde

Datum:  Augustus 2021

Klaslys

Volg die aktiwiteit op die bord en beantwoord vrae wat daarmee verband hou.

Verskou die verskil tussen Eienaame en Voornaamwoorde.

Vooltooi aktiwiteit op voornaamwoorde.

Vul in die uitstaande voornaamwoorde om leerders se kennis te beskou.

Roep mekaar op voornamwoorde om te sien of leerders vertsaan.

Naam:

 

 

 

 

 

Naam :

 

 

 

 

 

 

Conclusion

Die onderwyser vrae dan die leerders in slotting ; Kan julle nou voornaamwoorde identifiseer ?

 

Die onderwyser vrae die leerders, of hulle verstaan waarvoor voornaamwoorde gebruik word ?

 

Die onderwyser vrae die leerders ; Kan julle nou voornaamwoorde in sinne gebruik ?

 

Aan die einde van die les vra die onderwyser die leerders om hulle maats te roep op voornaamwoorde.

Bv. Jy !

Credits

Credit aan :

Youtube

Google