Introduction
Task
Aan die einde van die les sal leerders:
-Kan beskryf wat n byvoeglike naamwoord is
-Hoe om byvoeglike naamwoorde in sinne te gebruik
-Weet dat n byvoeglike naamwoord beskryf die selfstandige naamwoord
Activity
Bestudeer di prent hieronder en identifiseer die byvoeglike naamwoorde

Process
In die bogenoemde woordsoek aktiwitwiteit moet leerders die bevoeglike naamwoorde identifiseer. Nadat al die woorde identifiseer is moet leerders hierdie woorde in sinne kan gebruik as n beskrywings woord. Daar is tien woorde so ek verwag 10 volledige sinne.
Evaluation
Memo vir Aktiwiteit
1. Byvoeglike naamwoorde
soet
lekker
lang
klein
stadig
geel
rooi
vinnig
lelik
groot
[10]
2. Enige tien sinne wat die bogenoemde woorde bevat [10]
Conclusion
Skryf n opsomming oor wat jy in hierdie les geleer het en gebruik jou eie byvoeglike naamwoorde in 5 sinne.
Hierdie sinne moet die doel van byvoeglike naamwoorde beskryf.
Credits
Kyk die volgende video vir addisionele inligting oor byvoeglike naamwoorde
Teacher Page
Vir enige ander navrae of addisionele inligting kontak my op my epos adres @ gavlyn28@gmail.com en ek sal jou vrae daardeur antw.