Die verskil tussen letterlike en figuurlike betekenis.

Introduction

Mr CJ Nicolaas. 217074561

Wat is Letterlike en Figuurlike betekenisse.

Vandag se les handel oor letterlike en figuurlike betekenis.Wat is die verskil?

Letterlik: Die woord fuksioneer presies soos dit beskryf word.Bv Die lug is Blou./ Die seun skop die bal.

Figuurlik: Woorde het `n ander of dieper betekenis. Bv. Die is `n blou Maandag (Dinge loop skeef).

Jy gaan ook die verskillende figuurlike betekenisse en verskillende tipes beelspraak daarop leer.

Task

In die volgende aktiwiteit werk ons aan elke een se kritiese denke.

- Toegang tot die skakels wat aan jou beskikbaar gestel is oor Letterlike en Figuurlike betekenisse. 

- Identifiseer die Role en gee `n voorbeeld van elk.

- Skryf teenminste 4 voorbeelde neer van elk.

https://youtu.be/_y6MxYkqZ-k

Maak oop klas notas wat uitgehandig was op 17 Augustus 2021 oor letterlike en figuurlike betekenis.

Voltooi die volgende vrae.

Vraag 1:

Die figuurlike betekenis bestaan uit watter verskynsels? (4)

Vraag 2

 Die ..is woorde wat funksioneer presies soos dit beskryf word? (1)

a) Figuurlike

b)Letterlike

 

Process

Nadat julle die vrae beantwoord het, vorm in groeps van 7.

Die volgende video opname bevat inligting oor letterlike en figuurlike betekenisse.

Maak dan n opsomming waar elkeen n beurt kry om te verduidlik wat die twee betekenisse behels. Onthou enige opinie het `n rede.

 

https://youtu.be/VmHiqnq19TQ

 

https://youtu.be/PhUPztXnKdo

 

Evaluation

Totaal punte bestaan uit die volgende stelsel.

:Netheid - 5punte

:Inligting  -  Inligting dat navorsing gedoen was. - 10

:Inligting  -  wat nagekom word  - 10

 

Totaal - 25 punte

Conclusion

Klas is veronderstel om aktiwiteit in klas tyd te voltooi. 

Groepaanbieding vind 31 Augustus 2021 plaas na begin van 4 rde Kwartaal .

Volg die instruksies noukeurig deur en beantwoord klas aktiwiteit met kennis.

Punte bestaan yt 25% van Kwartaal 4.

Credits
Teacher Page

Vir enige navrae oor hierdied aktiwiteit. skakel asb my e-pos adress - 217074561nicolaasc@gmail.com.