Afrikaans Huistaal Homofone Graad 10

Introduction

onderwyser groet die leerders

Die onderwyser se die leerders moet hul handboeke uit haal sowel as hul skryfboeke

vertoon 'n video wat hieronder vertoon

Vra leerders om die video te gebruik deur na die verduideliking te luister en afleidings te maak sowel om ooreenkomste tussen  homonieme en homofone  te identifiseer en sal kan uitken in tekse.

https://www.youtube.com/watch?v=DjUJJwaKwnc

 

Task

1.Verskaf die definisie van die homofoon asook jou eie voorbeeld?

2.kies die korrekte homofoon en onderstreep dit:

2.1Die haal/hael le spierwit op die gras

2.2.Ons het in die Vlei/Vly tussen die riete gespeel.

2.3Ek  Vly/Vlei die meisie en se sy is pragtig

2.4 .Die man lei/ly die donkie met 'n tou

2.5.My pa werk baie hart/hard om vir ons te voorsien.

2.6Ons eet reis/rys saam die vleis vir aandete

2.7.Die meisie wat gereeld in die gymnasium boer se lyfie is viets/fiets..

2.8 Ek ry met my fiets/viets.

2.9.hy leun/leuen teen die muur.

2.10 Hy vertel 'n leuen/leun om uit die moielikheid te kom 

                                                                                                                                                                                 10 punte

 

Process

Woorde wat dieselfde klankvorm het,maar die spelling ,betekenis en herkoms verskil

die woorde vlei en vly is homofone van mekaar :

Sy vlei(Heuning om die mond smeer) hom sodat hy vir haar gunsies sal doen.

Hy vly (Neerle) hom op die bank neer.

of

Fiets(Waaropjy trap-trap kan ry)/Viets (netjies en sjiek)

Fors(kragtig/Vors (koning)

Kruit (in 'n patroon)/Kruid (in die tuin)

Ly(pyn en lyding)/Lei (voor loop)

Evaluation

memo of task:

1.Dit is woorde wat dieselfde klankvorm het,maar die spelling ,betekenis en herkoms verskil:ek bleik die wasgoed met bleikmiddel.Dit blyk die waarheid te wees

2.kies die korrekte homofoon en onderstreep dit:

2.1 Die haal/hael le spierwit op die gras.

2.2Ons het in die vly/vlei tussen die riete gespeel.

2.3Ek vlei/vly die meisie en se sy is pragtig.

2.4Die man ly/lei die donkie met 'n tou.

2.5My pa werk baie hart/hard om vir ons te voorsien.

2.6.Ons eet reis/rys saam die vleis vir aandete.

2.7 Die meisie wat  gereeld in die gymnasasuim boer se lyfie is viets/fiets

2.8 hy ry met die fiets/viets.

2.9.Hy leun/leuen teen die muur.

2.10. Hy vertel 'n leuen/leun om uit die moeilikheid uit te kom.

 

 

Afrikaans FAL – Rubriek bundel / Rubric Bundle • Teacha!

 

Conclusion

Onderwyser gee huis werk om te voltooi by die huis aanlyn en dit sal later in die klas behandel word.

https://www.google.co.za/url?sa=t&rct=j&q=&esrc=s&source=web&cd=&cad=rja&uact=8&ved=2ahUKEwiZh8P868ryAhUKY8AKHQXFDVUQFnoECCEQAQ&url=https%3A%2F%2Fwww.thinkonline.co.za%2F&usg=AOvVaw2nPD8Cm7U-4XURuE02mcwo

 

Credits

Verwysing :die HAT woordeboek:AWS:Viva Afrika

Viva afrika

https://www.google.co.za/url?sa=t&rct=j&q=&esrc=s&source=web&cd=&cad=rja&uact=8&ved=2ahUKEwiR-L2O7sryAhWVnFwKHccVCIIQFnoECAIQAQ&url=https%3A%2F%2Fwww.loot.co.za%2Fproduct%2Fviva-afrikaans-kabv-gr-12-leerdersboek%2Flrny-3036-g730&usg=AOvVaw27nC2RO5gvJ_3EFyHzAtSC

HAT

https://www.google.co.za/url?sa=t&rct=j&q=&esrc=s&source=web&cd=&cad=rja&uact=8&ved=2ahUKEwiq74uf7sryAhVUPcAKHS5xDeoQFnoECAIQAQ&url=https%3A%2F%2Fwww.nb.co.za%2Fen%2Fview-book%2F%3Fid%3D9781868901005&usg=AOvVaw3UECIQvq4t3EEBYI-sMnNl

AWS

https://www.google.co.za/url?sa=t&rct=j&q=&esrc=s&source=web&cd=&cad=rja&uact=8&ved=2ahUKEwjgrY3B7sryAhV0lFwKHQicBCcQFnoECAQQAQ&url=https%3A%2F%2Fafrikaans.com%2F2018%2F01%2F11%2Fdie-afrikaanse-woordelys-en-spelreels-standaardnaslaanbron-vir-spelling-en-skryfwyse%2F&usg=AOvVaw004brord082J7mbYWONb3s

Teacher Page