Introduction
Welkom leerders.
Vandag se les gaan oor 'n dagboekinskrywing. Aangeheg is 'n Youtube video link, kyk na dit om 'n beter begrip van wat 'n dagboekinskrywing is.
Task
Opdrag
Skryf nou 'n dagboekinskrywing van 160-180 woorde oor 'n dag in die lewe van Rooikappie.
- Skryf haar diepste gevoelens neer, hoe sy moes voel dat haar ouma gevang is, dat ou Wolfie haar belieg het of wat sy die dag beleef het.
- Die hartseer en blydskap van haar dag.
Process
Hier is die proses/ stappe van 'n dagboekinskrywing:
Inleiding: Sluit 'n inleiding in wat inligting gee soos wie, wat, waar, wannneer, hoe en hoekom iets gebeur het.
Die Inhoud: Die lyf van die inskrywing bestaan uit een of meer paragrawe. Dit verduidelik die dag se gebeure in volgorde.
Die Slot: In die slotparagraaf, skryf oor hoe die dag se gebeure tot 'n einde gekom het. Sluit ook in hoe jy oor die ervaring gevoel het en verskaf redes vir jou gevoelens.
kyk ook hierdie video:
Evaluation
| Kriteria |
Uitsonderlik (10-12) |
Knap (8-9) |
Gemiddled (6-7) |
Elementer (4-5) |
Onvoldoende (0-3) |
|
|
Inhoud, Beplanning en Formaat
( 12 punte) |
- Respons uitsonderlik -Gepaste formaat - Skryf werk gehou fokus - goeie kennis |
- Knap respons - gepaste formaat - goeie kennis |
-gepaste inhoud - gepaste formaat - goeie respons |
- 'n bietjie inhoud - sort van formaat - skryf werk is uitgefokus |
- geen regte respons nie - geen gepaste formaat - geen goeie inhoud |
|
| 7-8 | 5-6 | 4 | 3 | 0-2 | ||
|
Taalgebruik, Styl en Redegering
( 8 punte) |
- Toon, register en taalgebruik is gepas - redegering kan gesien word - styl van skryf is uitsonderlik |
- Toon, register en taalgebruik is gepas - redegering kan gesen word - styl van skryf is goed |
- Toon, register en taalgebruik is gepas - spelfoute kom voor
|
- 'n bietjie taal foute - min redegering - styl can skryf is 'n bietjie swak |
- baie taal foute - geen redegering - styl van skryf is swak |
Conclusion
As huiswerk, sal jy 'n dagbok kry en begin skryf- skryf oor wat in jou daaglikse lewe gebeur. Dit sal hulp met jou skryfvaardighede en taalgebruik. Dit sal goeie praktyk is vir toekomende take en die finale eksamen.
Vra asb vrae as julle nie verstaan nie.
Credits
Resources and Information:
- youtube.com/watch?v=NUfGNVryrWc
- youtube.com/watch?v=k_WLLJfxPms
- VOO FET AFRIKAANS FAL GRAAD 10-12: Voorbeeldgids vir skoolgebaseerde en mondelinge assesseringstake
Teacher Page
As daar enige vrae is, voel vry om my te kontak op WhatsApp of e-pos by 218055226otheliavisser@gmail.com of 218055226@mycput.ac.za
Dankie en mooi bly.
Mev O.Visser