Afrikaans Huistaal Woordsoorte Graad 10

Introduction

Goeie dag leerders ek hoop dit gaan goed.

Vandag gaan ons fokus op Woordsoorte en ek will hê julle moet die volgende Klein film kyk van myself waar ek die werk verduidelik. 

Maak asseblief notas!

 

https://youtu.be/Tfj10h2Y8zA

 

Task

Daar is n aktiweit wat ek will hê julle moet vir my doen. Let well dat dit vir punte is. Gebruik die kennis wat ek in die kort film gemaak het en doen die aktiwitet. Elke punt vraag kos 2 punte, maak seker jy beantwoord elke vraag.

Sterkte!

 

 

Process

Aktiwiteit 1 

Graad:10 

Woordsoorte

Beantwoord elke vraag.

 

1. Identifiseer die selfstandige naamwoorde in die volgende sin.

    Die klaskamer is gevul met rekenaars.

2. Identifiseer die werkwoord in die volgende sin.

    Ek speel aanlyn speletjies op die rekenaar.

3. Voor watter woordsoorte verskyn n lidwoord?

A. Selstandige naamwoord

B. Byvoeglike naamwoord

C. Eienaam

4. Watter van die volgende woorde is n voegwoord?

A. Omdat

B. Die

C. Sy

5. Wat is die definisie van n bepaalde hooftelwoord?

A. Dit dui spesifieke hoeveelheid aan.

B. Dit dui die onbepaalde hoeveelheid aan.

C. Dit dui hoeveelste plek aan.

6. Wat is die definisie van n voegwoord?

A. Dit beskryf selfstandige naamwoorde.

B. Dit bind  sinne met mekaar.

7. Watter van die volgende woorde is persoonlike voornaamwoorde?

A.Dit 

B. Wie 

C. Ek

8. Eina!, Hoera!,Ek is lief vir jou.

Wat van die volgende woorde in gemeen.

Dit het die selfstandige naamwoorde in gemeen

A. Dit het selfstandige naamwoorde in gemeen.

B. Dit dui gevoelens en emosies aan.

C.Dit het Uitroeptekens.

9. Wat is die funksie van n bywoord?

  A. Dit beskryf die werkwoord.

  B. Dit dui die posisie van n selstandige naamwoord aan. 

  C. Dit dui aksie aan.

10. Wat het die volgende term in gemeen?

Wyse, manier, tyd, plek

A.Dit verteenwoordig byvoeglike naamwoorde.

B. Dit verteenwoordig byvoeglike naamwoorde.

C. Dit dui ligging aan.

Evaluation

Taal, Styl en Redigering

20 Punte

15-20

Krities bewus van taalkunde.

Feitlik foutloos na proeflees en redenering...

.

14-12

Grootliks foutvry na proeflees en redenering. 

 

 

.

11-9

Steeds foute na proeflees en redgering

 

 

..

8-7

Besaai met foute na proeflees en redegering.

 

 

.

6-5

Baie foute self na proeflees en redgering

Verstaan nie die werk nie...

4-3

Baie foute na proeflees en redegering. Die leerder verstaan nie die werk nie.

 

2-1

Baie swak kennis van inhoud selfs na redegering en proeflees

 

 

 

Let wel dat elke vraag 2 punte kos!

Maak seker jy beantwoord alle vrae op die aktiwiteit.

 

 

 

Conclusion

Wat jule vandag geleer het:

Selfstandige naamwoorde - eienaam, soortnaam, abstrakte selfstandige n.w , versamelname, massaname.

Byvoeglike naamwoorde- Attrabutiewe en Predikatiewe byvoeglike naamwoorde.

Werkwoorde- selfstandige ww., hulp ww., koppel ww.

Bywoorde- van plek, van tyd, van wyse en modaliteit.

Voornaam woorde- persoonlik, besitlik, vraende, aanwysende en betreklike voornaamwoorde.

 

Credits

Hier onder is additionele materiaal om deur te gaan.

 

Opsomming van Woordsoorte :

 

https://www.youtube.com/watch?v=hwsw4RmGRsE

 

Woordsoorte vir graad 10:

https://www.youtube.com/watch?v=Vs1XADLWJoo

 

Teacher Page

Name and surname: Monique Pick

Student number: 219029318