Introduction
onderwyser groet die leerders
Die onderwyser se die leerders moet hul handboeke uit haal sowel as hul skryfboeke
vertoon 'n video wat hieronder vertoon
Vra leerders om die video te gebruik deur na die verduideliking te luister en afleidings te maak sowel om ooreenkomste tussen homonieme en homofone te identifiseer en sal kan uitken in tekse.
Task
1.Verskaf die definisie van die homofoon asook jou eie voorbeeld?
2.kies die korrekte homofoon en onderstreep dit:
2.1Die haal/hael le spierwit op die gras
2.2.Ons het in die Vlei/Vly tussen die riete gespeel.
2.3Ek Vly/Vlei die meisie en se sy is pragtig
2.4 .Die man lei/ly die donkie met 'n tou
2.5.My pa werk baie hart/hard om vir ons te voorsien.
2.6Ons eet reis/rys saam die vleis vir aandete
2.7.Die meisie wat gereeld in die gymnasium boer se lyfie is viets/fiets..
2.8 Ek ry met my fiets/viets.
2.9.hy leun/leuen teen die muur.
2.10 Hy vertel 'n leuen/leun om uit die moielikheid te kom
10 punte
Process
Woorde wat dieselfde klankvorm het,maar die spelling ,betekenis en herkoms verskil
die woorde vlei en vly is homofone van mekaar :
Sy vlei(Heuning om die mond smeer) hom sodat hy vir haar gunsies sal doen.
Hy vly (Neerle) hom op die bank neer.
of
Fiets(Waaropjy trap-trap kan ry)/Viets (netjies en sjiek)
Fors(kragtig/Vors (koning)
Kruit (in 'n patroon)/Kruid (in die tuin)
Ly(pyn en lyding)/Lei (voor loop)
Evaluation
memo of task:
1.Dit is woorde wat dieselfde klankvorm het,maar die spelling ,betekenis en herkoms verskil:ek bleik die wasgoed met bleikmiddel.Dit blyk die waarheid te wees
2.kies die korrekte homofoon en onderstreep dit:
2.1 Die haal/hael le spierwit op die gras.
2.2Ons het in die vly/vlei tussen die riete gespeel.
2.3Ek vlei/vly die meisie en se sy is pragtig.
2.4Die man ly/lei die donkie met 'n tou.
2.5My pa werk baie hart/hard om vir ons te voorsien.
2.6.Ons eet reis/rys saam die vleis vir aandete.
2.7 Die meisie wat gereeld in die gymnasasuim boer se lyfie is viets/fiets
2.8 hy ry met die fiets/viets.
2.9.Hy leun/leuen teen die muur.
2.10. Hy vertel 'n leuen/leun om uit die moeilikheid uit te kom.

Conclusion
Onderwyser gee huis werk om te voltooi by die huis aanlyn en dit sal later in die klas behandel word.
Credits
Verwysing :die HAT woordeboek:AWS:Viva Afrika
Viva afrika
HAT
AWS